EPISODE · Apr 20, 2022 · 1 MIN
Pieter Moller berig oor ‘n Australiese uitvindsel om veediefstal te bekamp
from AGRI NEWS NET
‘n Australiese universiteit, die Universiteit van New England, het ‘n meganisme ontwerp wat ‘n goeie teenvoeter vir veediefstal is. Die sonkragaangedrewe oorplaatjie wat aan vee geheg word, word beskou as ‘n groot deurbraak in landbouers se soeke na ‘n werkbare oplossing vir veediefstal. Die toestel is die eerste in die wereld wat diere se inligting op enige plek, enige tyd, direk via satellite stuur met data en die nodige waarskuwings na die boer se selfoon. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Embed this episode
NOW PLAYING
Pieter Moller berig oor ‘n Australiese uitvindsel om veediefstal te bekamp
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.