Pinkster 2024 - Deel 1 episode artwork

EPISODE · May 12, 2024 · 21 MIN

Pinkster 2024 - Deel 1

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Ons kyk na die verband tussen die vier natuur elemente en die Heilige Gees. Net soos vuur, lug, water en grond lewe aan ons gee, so gee die Heilige Gees ons lewe, beweeg en bestaan volgens Handelinge 17:28a. Ons verken dit as volg elke keer: Die Vier Natuur Elemente in die Bybel: Ontdek hoe die Bybel die vier elemente vuur, lug, water en grond beskryf en hulle betekenis in die Skrif. Eienskappe van die Vier Natuur Elemente: Verken die unieke eienskappe van elke element en hoe hulle 'n rol speel in die skepping en ons alledaagse lewe. Die Heilige Gees se Eienskappe deur die Vier Elemente: Leer hoe die Heilige Gees, soos die vier elemente, lewe aan ons gee en ons geestelike lewe beïnvloed. Die Invloed van die Heilige Gees op ons lewe, beweeg en bestaan: Verdiep jou begrip van hoe die Heilige Gees ons lewe rig, ons beweeg om sy wil te doen, en ons bestaan vervul met betekenis en doel.

NOW PLAYING

Pinkster 2024 - Deel 1

0:00 21:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 21 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on May 12, 2024.

What is this episode about?

Ons kyk na die verband tussen die vier natuur elemente en die Heilige Gees. Net soos vuur, lug, water en grond lewe aan ons gee, so gee die Heilige Gees ons lewe, beweeg en bestaan volgens Handelinge 17:28a. Ons verken dit as volg elke keer: Die...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!