EPISODE · Jun 23, 2022 · 23 MIN
Plaasaanval: Die versmorende gemis aan my mense
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Heidie Taljaard se ouers, Danie en Breggie Brand, en haar suster, Elzabie, is in Julie 2020 wreed op hul hoewe naby Hartswater vermoor. Twee jaar na die verwoestende gebeurtenis word die oortreders in September verhoor. Heidie vertel in 'n openhartige gesprek wat die afgelope twee jaar aan hul familie gedoen het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Plaasaanval: Die versmorende gemis aan my mense
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.