EPISODE · Nov 1, 2021 · 1 MIN
Plaaslike verkiesings
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ekonome het nie veel te sê gehad oor vandag se plaaslike verkiesings nie. Seker omdat dit nie direk ʼn invloed het op fiskale beleid, of die land se kredietgradering, of op inflasie nie. Die laaste week was ons meer bekommerd oor beurtkrag as oor die verkiesing. Maar hoewel ekonomiese beleid nie op plaaslike vlak gemaak word nie, is dit tog waar groot dele daarvan uitspeel. Die beskikbaarheid van elektrisiteit en water het baie te doen met jou plaaslike owerheid.
What this episode covers

NOW PLAYING
Plaaslike verkiesings
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m