EPISODE · Aug 15, 2022 · 2 MIN
Produksie-aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week is die laaste van die tweede kwartaal se produksie-aanwysers bekend gemaak met data oor produksie in die vervaardigingsektor en mynbou in Juniemaand. Mynbouproduksie het vir die vyfde maand in ʼn ry afgeneem en jaar-op-jaar was uitset 8% laer. Vervaardigingsaktiwiteit het met 3,5% afgeneem in Juniemaand. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Produksie-aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m