EPISODE · Jun 18, 2026 · 12 MIN
Prostaatgesondheid: Ken die tekens en neem betyds aksie
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor prostaatgesondheid tydens Juniemaand. Hulle bespreek waarom dit belangrik is om oor die prostaat te praat, watter tekens mans tussen die ouderdomme van 50 en 80 kan ervaar, en hoe vroeë optrede 'n verskil kan maak. Die gesprek fokus ook op A. Vogel Prostasan-kapsules, wat sonder voorskrif by apteke beskikbaar is. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za of stuur 'n e-pos na [email protected].
Embed this episode
NOW PLAYING
Prostaatgesondheid: Ken die tekens en neem betyds aksie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.