EPISODE · Apr 11, 2022 · 1 MIN
Pryse van voedselkommoditeite bereik rekord hoogte
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons hoor gereeld berigte oor hoe voedselpryse styg. Partykeer klink dit asof die boere nou baie geld maak, of dat kleinhanelaars ons uitbuit en die kommentators vergeet gerieflikheidshalwe dat die prys van die kos op die rak ook afhang van die internasionale pryse van voedselkommoditeite. Verlede week het die VN se Voedsel en landbou-organisasie (die FAO) hulle voedselprysindeks gepubliseer en dit gee mens ʼn idee van die grootkragte wat voedselpryse beinvloed. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Pryse van voedselkommoditeite bereik rekord hoogte
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m