Putfonteinwegmoorde: Ma's praat oor hul pyn episode artwork

EPISODE · Apr 5, 2022 · 16 MIN

Putfonteinwegmoorde: Ma's praat oor hul pyn

from Nuuspod · host Izak du Plessis

Byna drie jaar nadat Johanco Fleischman en Jess Kuhn koelbloedig by Putfonteinweg in Benoni doodgeskiet is, is hul moordenaars lewenslank tronk toe gestuur. Malosi Gift Shima en Ishmael Hlabati is gister in die Benoni landdroshof elkeen tot twee keer lewenslank gevonnis vir die moorde nadat hulle verlede week van moord met voorbedagte rade skuldig bevind is. Landdros Ian Cox het tydens vonnisoplegging gesê die genadelose wyse waarop Johanco en Jess vermoor is, is onvergeeflik. Marika Fleischman, ma van Johanco en Johanna Kuhn, ma van Jess het ingestem om met Stroomop te praat. Ek het aan Marika gevra wat haar eerste gewaarwording was na die vonnisoplegging en Johanna Kuhn sê die laaste byna drie jaar was hel vir haar en haar gesin.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 5, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Putfonteinwegmoorde: Ma's praat oor hul pyn

0:00 16:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 16 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on April 5, 2022.

Can I download this Nuuspod episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!