EPISODE · Jun 29, 2022 · 2 MIN
QES indiensnamesyfers (en 'n fokus op die konstruksiesektor)
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die kwartaalikse opname van indiensname (QES) bekend gemaak. Dit is anders as die arbeidsmagopname omdat dit op indiensname in die formele sektor fokus. Die syfers wys dat daar 200 000 meer mense indiensgeneem was as in die eerste kwartaal van 2021. In vergelyking met die vierde kwartaal van verlede jaar is daar 42 000 meer mense indiengeneem. Dit is positief, maar ongelukkig nie baie nuwe werke nie, en wanneer mens na indiensname in verskillende sektore kyk is dit kommerwekkend. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
QES indiensnamesyfers (en 'n fokus op die konstruksiesektor)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m