EPISODE · Aug 17, 2026 · 15 MIN
Radio Kansel wegbreek-naweek by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord
from Radio Pulpit · host Wynand & Janine
In hierdie spesiale radio-onderhoud gesels Wynand Rossouw met Ryno Wepener van ATKV Buffelspoort oor alles wat hierdie gewilde bestemming te bied het. Wat kan besoekers verwag by Buffelspoort, watter aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar is, en waarom dit die ideale plek is vir ’n naweek van ontspanning, avontuur, geselligheid en saamkuier. Die gesprek fokus ook spesifiek op die opwindende Radio Kansel Buffelspoort Naweek, wat van 11 tot 13 September 2026 gaan plaasvind Good News Time
Embed this episode
NOW PLAYING
Radio Kansel wegbreek-naweek by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.