EPISODE · Aug 31, 2021 · 14 MIN
Radioman nou ook sakeman
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Jody Hendricks, die bekende radioman wat gereeld op RSG gehoor word, het nou sy hand gewaag aan 'n familiebesigheid. Studio Market is 'n unieke supermark in Milpark, Johannesburg wat hy saam met sy broer en suster begin het. Ons vind bietjie meer uit van hierdie idee en wat die beweegredes was om die besigheid te begin
Embed this episode
NOW PLAYING
Radioman nou ook sakeman
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.