EPISODE · Mar 31, 2022 · 0 MIN
Reaksie word ontvang op berigte dat owerhede in Zimbabwe op die oomblik besig is om grond wat aan swart boere gegee is en onbenut is, terug te vat
from AGRI NEWS NET
. Die landbouminister Anxious Masuka het volgens die bergite gesê 99 persent van die beskikbare grond is reeds in die buurland toegeken en bronne is min so daar kan geensins toegelaat word dat mense wat grond het, dit nie benut nie. Deon Theron, die voormalige president van die buurland se kommersiële boer-unie sê dis nonsens, al is dit nodig.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Embed this episode
Ready to play
Reaksie word ontvang op berigte dat owerhede in Zimbabwe op die oomblik besig is om grond wat aan swart boere gegee is en onbenut is, terug te vat
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.