EPISODE · Aug 7, 2024 · 6 MIN
Regisseur Liza Ludick kom vertel meer oor haar nuwe kortfilm Noise & Neighbours
from OFM Nights · host OFM
Noise & Neighbours ’n kragtige boodskap deur musiek in die afwesigheid van dialoog As ’n mens die musiek weglaat, kan Liza Ludick se nuwe kortfilm, Noise & Neighbours, eintlik as ’n stilprent geklassifiseer word. Tog, met treffende animasie en die hartroerende note van komponis Wesley West se klavier, spreek die stilte in hierdie film waarlik boekdele. Die kykNET Silwerskermfees is van 28-31 Aug 24
Embed this episode
Ready to play
Regisseur Liza Ludick kom vertel meer oor haar nuwe kortfilm Noise & Neighbours
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.