Reis deur Efesiërs - Deel 2 (08 Februarie 2026) episode artwork

EPISODE · Feb 8, 2026 · 24 MIN

Reis deur Efesiërs - Deel 2 (08 Februarie 2026)

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:1–2 en 6:21–24 TEMA: Die kerk se roeping Nota: Net voor die preek is Isabella Pollard gedoop. Nadia verwys een of twee keer ook na die doop in die preek. Wanneer daar in die kerk oor roeping gepraat word, dink baie van ons dadelik aan individuele roeping: waarvoor is ek geroep, en hoekom is ek op aarde? Paulus probeer egter juis in Efesiërs wys dat daar ’n baie dieper en belangriker roeping is – die universele roeping van die kerk. Hierdie roeping behoort ook die vertrekpunt van ons persoonlike roeping te wees. In die Bybel word ons name nêrens met ’n spesifieke opdrag verbind nie. Wat Paulus wel duidelik maak, is dat die genade, vrede en liefde wat ons by God in Christus ontvang het, ook geleef moet word. Dít is ons roeping. Nie in die eerste plek om sendeling, dokter, prokureur of huisvrou te wees nie; nie besigheidsmens of boer, kunstenaar of rekenmeester nie – maar om heiliges te wees, gelowiges in Christus. Dit beteken om God se vrede, genade en liefde sigbaar te maak in die wêreld.

NOW PLAYING

Reis deur Efesiërs - Deel 2 (08 Februarie 2026)

0:00 24:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 24 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on February 8, 2026.

What is this episode about?

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:1–2 en 6:21–24 TEMA: Die kerk se roeping Nota: Net voor die preek is Isabella Pollard gedoop. Nadia verwys een of twee keer ook na die doop in die preek. Wanneer daar in die kerk oor roeping gepraat word,...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!