Reis deur Efesiërs - Deel 3 (15 Februarie 2026) episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2026 · 22 MIN

Reis deur Efesiërs - Deel 3 (15 Februarie 2026)

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:3–14 TEMA: Uitroep van Lof! Die lied waarna Nadia verwys: https://www.youtube.com/watch?v=8T2zPTpEiT8 AI-prentjies van mense doen tans oral die rondte – karikature van regte mense, maar tog nie heeltemal nie. Minder plooie en grys hare, sagter, vriendeliker en meer opwindend. Dis mos wat almal wil sien? Intussen is daar donker kolle en spinnerakke in ons hartskamers. Ons vergelyk onsself met sogenaamde perfekte prente van ander en begin al hoe minder van onsself hou. Tot ons Efesiërs lees en besef: God het ons gemaak, en ons identiteit lê in Hom. Die rede tot lof is juis dat Hy ons gemaak, ons gekies en ons liefgekry het – nie net ons sosiale media-statusse nie, maar die oorspronklike ons. Die lied waarna Nadia verwys:

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:3–14 TEMA: Uitroep van Lof! Die lied waarna Nadia verwys: https://www.youtube.com/watch?v=8T2zPTpEiT8 AI-prentjies van mense doen tans oral die rondte – karikature van regte mense, maar tog nie heeltemal nie. Minder plooie en grys hare, sagter, vriendeliker en meer opwindend. Dis mos wat almal wil sien? Intussen is daar donker kolle en spinnerakke in ons hartskamers. Ons vergelyk onsself met sogenaamde perfekte prente van ander en begin al hoe minder van onsself hou. Tot ons Efesiërs lees en besef: God het ons gemaak, en ons identiteit lê in Hom. Die rede tot lof is juis dat Hy ons gemaak, ons gekies en ons liefgekry het – nie net ons sosiale media-statusse nie, maar die oorspronklike ons.

NOW PLAYING

Reis deur Efesiërs - Deel 3 (15 Februarie 2026)

0:00 22:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 22 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on February 15, 2026.

What is this episode about?

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:3–14 TEMA: Uitroep van Lof! Die lied waarna Nadia verwys: https://www.youtube.com/watch?v=8T2zPTpEiT8 AI-prentjies van mense doen tans oral die rondte – karikature van regte mense, maar tog nie heeltemal...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!