Reis deur Efesiërs - Deel 6 (08 Maart 2026) episode artwork

EPISODE · Mar 8, 2026 · 26 MIN

Reis deur Efesiërs - Deel 6 (08 Maart 2026)

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:15–23 (fokus op v.15–19) TEMA: Om vir mekaar te bid Een van die mooiste dinge wat Paulus in sy briewe doen, is om vir mense te sê: Ek bid vir julle – en hy sê selfs waarvoor hy bid. Dit laat ’n belangrike vraag: Hoe bid ons vir mekaar? Bid ons net dat mekaar se probleme sal verdwyn, of bid ons – soos Paulus – dat God ons oë sal oopmaak om Hom te sien? Die grootste geskenk wat ons vir mekaar kan gee, is nie om mekaar se probleme op te los nie, maar om vir mekaar te bid dat ons God beter sal leer ken. Om God te sien, is om Hom beter te ken. En om Hom beter te ken, is om te begin leef as ’n “working model of God’s new creation.”

NOW PLAYING

Reis deur Efesiërs - Deel 6 (08 Maart 2026)

0:00 26:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 26 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on March 8, 2026.

What is this episode about?

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:15–23 (fokus op v.15–19) TEMA: Om vir mekaar te bid Een van die mooiste dinge wat Paulus in sy briewe doen, is om vir mense te sê: Ek bid vir julle – en hy sê selfs waarvoor hy bid. Dit laat ’n belangrike...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!