Reis deur Efesiërs - Deel 8 (22 Maart 2026) episode artwork

EPISODE · Mar 22, 2026 · 25 MIN

Reis deur Efesiërs - Deel 8 (22 Maart 2026)

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:18–20 TEMA: Wonderlike Erfenis Paulus praat van ’n wonderlike erfenis vir die heiliges. Maar wat beteken dit op aarde? Wie is die heiliges? Wat is hierdie erfenis? En wie is die God wat dit gee? Ons dink dikwels aan erfenis as iets wat jy eers ontvang wanneer iemand sterf. Maar Paulus se verstaan van erfenis is anders – groter, ryker, en reeds aan die gebeur. As hierdie erfenis reeds deel is van ons lewe in Christus … hoe verander dit die manier waarop ons vandag leef?

NOW PLAYING

Reis deur Efesiërs - Deel 8 (22 Maart 2026)

0:00 25:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 25 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on March 22, 2026.

What is this episode about?

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:18–20 TEMA: Wonderlike Erfenis Paulus praat van ’n wonderlike erfenis vir die heiliges. Maar wat beteken dit op aarde? Wie is die heiliges? Wat is hierdie erfenis? En wie is die God wat dit gee? Ons dink...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!