Reisstories uit Indië — Deel 1 episode artwork

EPISODE · Jul 18, 2025 · 1H

Reisstories uit Indië — Deel 1

from Die Wêreld aan jou Voete · host Anina.vk

In hierdie twee-deel episode gesels ons met Lize-Mari Jacobs oor haar agt maande lange avontuur in Gurugram, Indië. Voor ons in die reisbesonderhede duik, neem Lize-Mari ons op haar persoonlike reis om die ritme van hierdie kleurvolle land vas te vang. Sy deel haar ervaring met yoga filosofie in die land waar dit gebore is, en hoe hierdie antieke wysheid haar lewe verander het. Ons bespreek ook die fynere punte van werk en hoe bande met kollegas vir haar uitnodigings na vier troues verseker het! Kultuurskokke soos ‘Delhi Belly’ mag dalk onvermydelik wees, maar Indië sal dit in soveel ander manier op maak aan jou. Sit terug en geniet hierdie episode wat 'n eerlike blik bied op lewe in Indië.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 18, 2025

Embed this episode

Ready to play

Reisstories uit Indië — Deel 1

0:00 1:00:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die Wêreld aan jou Voete?

This episode is 1 hour and 0 minutes long.

When was this Die Wêreld aan jou Voete episode published?

This episode was published on July 18, 2025.

Can I download this Die Wêreld aan jou Voete episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!