EPISODE · Sep 27, 2021 · 1 MIN
Rentekoerse en die wisselkoers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Na Donderdag se Monetêre beleidskommitee vergadering wonder ontleders of die repokoers al in Novembermaand kan begin styg. Ek het in Vrydag se episode geredeneer dat hooflyn-inflasie is stabiel en dit lyk nie of die ekonomie oorverhit-groei nie. Dus, as die repokoers moet styg gaan wees as gevolg van buitelandse faktore. Maak die rentekoersverskil tussen die VSA en SA saak?
What this episode covers

NOW PLAYING
Rentekoerse en die wisselkoers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m