EPISODE · Dec 8, 2021 · 2 MIN
Resessie in die derde kwartaal
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As mens oor gister se BBP syfers wil praat is die beste plek om te begin om almal te herinner dat die Covid-19-pandemie en inperking in 2020 die ekonomie met 6,4% laat krimp het. Namate die golwe van infeksie en inperking verlig het, en ons almal weer begin werk, reis en inkopies doen, het ekonomiese groei herstel. In die derde kwartaal van 2021 het hierdie herstel 'n terugslag beleef. Almal het verwag dat dit 'n tol van die ekonomie sou eis en gister het ons geleer hoe groot dit is.
What this episode covers

NOW PLAYING
Resessie in die derde kwartaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m