EPISODE · Mar 10, 2026 · 1 MIN
Ricardo Fourie - Noordwes sege teen die Shimlas in Bloemfontein
from OFM Sport · host Morgan Piek
Die Noordwes-Universiteit Eagles het Maandagaand in styl teruggekeer met 'n moeisame oorwinning van 45–31 oor die Universiteit van die Vrystaat Shimlas, in Bloemfontein tydens die vierde rondte van die Varsitybeker. Fourie het ná die wedstryd met OFM Sport gesê dit is belangrik vir die span om sterk te reageer na hul vorige nederlaag en momentum te bou met verskeie uitdagende wedstryde wat nog voorlê.
Embed this episode
Ready to play
Ricardo Fourie - Noordwes sege teen die Shimlas in Bloemfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.