Roeping, tuine en Daily Bread
from Radio Pulpit Hosted by Christine Ferreira
Narratiewe berader Faith Durie kuier in die ateljee en gesels oor jou roeping teenoor jou beroep. Skrywer Lizette Murray vertel meer oor die mooi plek wat tuine in ons lewens en in die Woord inneem. Lorraine en Izak Sadler van Daily Bread in Grootbrakrivier deel hul getuienis oor hoe hulle hule geloof deur middel van varsgebakte brood en goeie koffie uitleef. Met Hart en Siel
Embed this episode
No transcript yet.
Frequently asked questions
How long is this episode of Radio Pulpit?
This episode is 1 hour and 32 minutes long.
When was this Radio Pulpit episode published?
This episode was published on October 13, 2026.
Can I download this Radio Pulpit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.