EPISODE · Jul 15, 2016 · 3 MIN
Roete 67
from Eastern Cape News · host SABC News and Current Affairs
Nelson Mandela Baai Metro is die enigste munisipaliteit wat die regte bekom het om na die eerstydse staatsman vernoem te word. As deel van die herdenking van sy verjaarsdag op 18 Julie, nooi die metro mense opnuut om die 67 unieke kunswerke en besienswardighede te besigtig, wat die aantal jare verteenwoordig wat hy aan die vryheidstryd gewys het. Roete 67 loop deur die sentrale deel van die stad waar meeste van die kunswerke te sien is.. Sommiges is ook elders in die stad en self op Uitenhage, wat deel is van die metro. Veronica Fourie doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
Roete 67
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.