EPISODE · Jun 2, 2026 · 8 MIN
Rom 1:20 - God openbaar in Bakterieë
from Radio Pulpit · host Wynand & Janine
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor Bakterieë van alle dinge en oor hoe die Here omself selfs hierin openbaar. Good News Time
Embed this episode
NOW PLAYING
Rom 1:20 - God openbaar in Bakterieë
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.