Rooibostee of soos Ouma sou sê "Bossiestee" episode artwork

EPISODE · Aug 13, 2022 · 10 MIN

Rooibostee of soos Ouma sou sê "Bossiestee"

from Kosreis · host Francette Bekker

My Ouma Toy het 90 jaar oud geword en haar gunsteling warmdrankie was rooibostee of soos sy sou sê “bossiestee”. Luister saam in hierdie episode hoe ek en my gesin met ons padreis per ongeluk in Clanwilliam beland het en toe eers uitgevind het dat dit die Rooibostee hoofstad van die wêreld is! In hierdie episode vertel ek meer oor die area waar rooibostee groei, die oes en produksie proses van rooibos, groen rooibostee, wat is flavonoïede en watter voordele hou dit vir ons liggame in, die gesondheidsvoordele van rooibostee, hoe lank om die optimale koppie rooibos te laat trek en ek deel ‘n resep wat my Ouma gemaak het met perskes en rooibostee.Studies en inligting waarna verwys word in podsending:Rooibos Council webtuiste https://sarooibos.co.zaCarmien tea webtuiste https://carmientea.co.za/product-of-origin/ https://carmientea.co.za/rooibos/rooibos-crop-to-cup/The Potential of South African Herbal Tisanes, Rooibos and Honeybush in the Management of Type 2 Diabetes Mellitus https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC6321617/Flavonoids: an overview  https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC5465813/Rooibos herbal tea: An optimal cup and its consumers https://pubmed.ncbi.nlm.nih.gov/31934411/Aspalathus linearis (Rooibos) - a functional food targeting cardiovascular disease https://pubmed.ncbi.nlm.nih.gov/30183052/Food for Mzanzi nuusberig: Rooibos: It’s harvest time, and we have a front-row seat https://www.foodformzansi.co.za/rooibos-harvest-clanwilliam/Die episode se transkripsie is beskikbaar en kan gelees word op www.buzzsprout.com/2009776 Kies die episode en druk dan op die “Transcript tab”.Vind my op Instagram by @joudigitaledieetkundigeAanbieder: Francette Bekker Instagram@kosreis Instagram & Facebook@francettedietitianWebtuistewww.francettedietitian.comE-poschatwith@francettedietitian.com Vrywaring gelees deur aktrise en sangeres Sanli Jooste. Vind haar op Instagram @sansings89

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 13, 2022

Embed this episode

My Ouma Toy het 90 jaar oud geword en haar gunsteling warmdrankie was rooibostee of soos sy sou sê “bossiestee”. Luister saam in hierdie episode hoe ek en my gesin met ons padreis per ongeluk in Clanwilliam beland het en toe eers uitgevind het dat dit die Rooibostee hoofstad van die wêreld is! In hierdie episode vertel ek meer oor die area waar rooibostee groei, die oes en produksie proses van rooibos, groen rooibostee, wat is flavonoïede en watter voordele hou dit vir ons liggame in, die ges...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Rooibostee of soos Ouma sou sê "Bossiestee"

0:00 10:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosreis?

This episode is 10 minutes long.

When was this Kosreis episode published?

This episode was published on August 13, 2022.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this Kosreis episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!