Ruan Smit (Dann-Jaques Mouton) is die speurder op die dorp. Passievol oor sy werk en soek net een ding: geregtigheid episode artwork

EPISODE · Jul 24, 2024 · 10 MIN

Ruan Smit (Dann-Jaques Mouton) is die speurder op die dorp. Passievol oor sy werk en soek net een ding: geregtigheid

from OFM Nights · host OFM

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander. Weeks aande om 6pm op kykNET&kie 144.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 24, 2024

Embed this episode

Ready to play

Ruan Smit (Dann-Jaques Mouton) is die speurder op die dorp. Passievol oor sy werk en soek net een ding: geregtigheid

0:00 10:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Nights?

This episode is 10 minutes long.

When was this OFM Nights episode published?

This episode was published on July 24, 2024.

Can I download this OFM Nights episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!