EPISODE · Nov 28, 2025 · 5 MIN
Ruhan du Toit deel opwindende nuus oor nuwe musiek
from Breakfast with Martin Bester · host Jacaranda FM
Afrikaans is Groot het vanjaar 'n bietjie anders gelyk toe daar 'n jakkals op die verhoog van die grootste Afrikaanse musiekkonsert verskyn het. Dit was nie die eintlike persoon wat agter die kunsmatige Afrikaanse musiek sit nie, maar eerder een van Afrikaans se mees geliefde sangers, Ruhan du Toit.
Embed this episode
Ready to play
Ruhan du Toit deel opwindende nuus oor nuwe musiek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.