SA ROSYNTJIEBEDRYF GAAN VAN KRAG TOT KRAG- April 2022 - Translate to English episode artwork

EPISODE · Apr 12, 2022 · 2 MIN

SA ROSYNTJIEBEDRYF GAAN VAN KRAG TOT KRAG- April 2022 - Translate to English

from AGRI NEWS NET

Daar is bykans 1 100 rosyntjieprodusente en sewe hoofverwerkers en -verpakkers in die land. Produksie geskied hoofsaaklik in die Oranjeriviergebied in die Noord-Kaap en sorg vir minstens 90% van die gesamentlike jaarlikse produksie, terwyl die Olifantsriviergebied in die Wes-Kaap vir die oorblywende 10% sorg. Die Noord-Kaap is prominent en waterbesproeiing uit die Oranjerivier is heeljaar beskikbaar terwyl die warm, droë klimaat taamlik stabiel is. Die omgewing is daarom ideaal vir druiwe en sondroging, wat die mees algemene metode is om druiwe te droog omdat dit vinniger en goedkoper is.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

NOW PLAYING

SA ROSYNTJIEBEDRYF GAAN VAN KRAG TOT KRAG- April 2022 - Translate to English

0:00 2:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AGRI NEWS NET?

This episode is 2 minutes long.

When was this AGRI NEWS NET episode published?

This episode was published on April 12, 2022.

What is this episode about?

Daar is bykans 1 100 rosyntjieprodusente en sewe hoofverwerkers en -verpakkers in die land. Produksie geskied hoofsaaklik in die Oranjeriviergebied in die Noord-Kaap en sorg vir minstens 90% van die gesamentlike jaarlikse produksie, terwyl die...

Can I download this AGRI NEWS NET episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!