EPISODE · Mar 2, 2021 · 2 MIN
Sal die privaatsektor infrastruktuur-investering finansier?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons weet dat infrastruktuur-investering die hoeksteen is van die regering se heropbou en herstelplan. Ons weet ook dat die regering nie geld het om dit te finansier nie. Die vraag is op watter manier die die privaatsektor betrokke kan raak by infrastruktuur-investering. In sekere kringe is daar die argument dat dit deel moet wees van voorgeskrewe bate-vereistes, maar die groot batebestuurders en versekeraars verkies projekfinansiering. Verlede week het die Tesourie voorgestel dat Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse verander moet word om infrastruktuur deel te maak van die bateklasse waarin pensioenfondse kan belê.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sal die privaatsektor infrastruktuur-investering finansier?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m