EPISODE · Dec 3, 2020 · 2 MIN
Salarisverhogingshofsaak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die belangrike storie van die week is die hofsaak in die arbeids-appelhof tussen die regering en vakbonde. Die gaan oor die derde deel van ʼn drie-jaar loonooreenkoms wat die gerering in 2018 met werknemers gesluit het, maar nou wil verbreek, omdat die fiskus dit nie kan bekostig nie. Die vakbonde hou voet by stuk dat die regering die verpligtinge van ʼn geldige ooreenkoms moet nakom. Die hof het gister uitspraak voorbehou.
What this episode covers

NOW PLAYING
Salarisverhogingshofsaak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m