Salwingsolies: Meer as 'n Tradisie episode artwork

EPISODE · Apr 21, 2026 · 1H 31M

Salwingsolies: Meer as 'n Tradisie

from Radio Pulpit · host Christine Ferreira

Van die vroegste bladsye van die Bybel af speel olie 'n besondere rol. Konings is met olie gesalf. Priesters is toegewy met olie. Siekes is genees met olie. En tot vandag toe dra salwingsolies 'n diep geestelike betekenis wat baie van ons nog nooit ten volle verstaan het nie. Christine Ferreira gesels weer met Dr Eunice van der Merwe — en hierdie keer ontsluit sy die simboliek, die Skrifgrondslag en die waarde van Bybelse olies vir ons geloofslewe vandag. As jy al ooit gewonder het oor salwingsolies, hoe hulle gebruik moet word, en wat die Bybel werklik daaroor sê — moenie hierdie een mis nie. Met Hart en Siel

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 21, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Salwingsolies: Meer as 'n Tradisie

0:00 1:31:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 1 hour and 31 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on April 21, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!