EPISODE · Jun 19, 2023 · 26 MIN
Sangsensasie se hakkelry kan haar nie onderkry
from Elevated with Jenna-Leigh · host Radio Pulpit
Jodi Jantjies laat haar nie onderkry deur haar hakkelry nie. Sy vertel hoedat sy sélf haar grootse boelie was, hoe sy haar vrese en angs oorkom het en deel raad oor hoe om self-kritiek te oorkom. "Find your purpose dan sal die ding wat jou bangmaak nie meer veel saakmaak nie," vertel sy. Elevated
Embed this episode
Ready to play
Sangsensasie se hakkelry kan haar nie onderkry
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.