Schalk Van Heerden en die brûe wat hy bou episode artwork

EPISODE · Nov 2, 2020 · 48 MIN

Schalk Van Heerden en die brûe wat hy bou

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Behalwe vir “kerkkantoortannie”, dominee en Scalk se betrokkenheid by FSSA, is hy aan die stuur van Betereinders.  “Ons is eintlik skaam oor hoe eenvoudig ons plan is,” verduidelik Schalk. Dit gaan oor “staan saam" – die verhoudingselement – en “werk saam" om aktief 'n verskil te maak. Suid-Afrikaners moet eers inspring, mekaar leer ken en verstaan voor ons kan leer saamwerk. Armoedeverligting is ook ’n groot doelwit van Betereinders.  “’n Klomp slegte dinge broei uit as mense nie werk het nie,” sê hy.  Betereinders trek elke jaar op geloftedag 'n laer in die townships, en braai dan saam met die plaaslike mense. Sommer net om saam te kuier, maar ook om te wys hoe baie dinge al verander het van Bloedrivier se dae af, en om saam te droom oor 'n beter toekoms.    Betereinders Steve video

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 2, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Schalk Van Heerden en die brûe wat hy bou

0:00 48:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 48 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on November 2, 2020.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!