Scherlize se Ysterplaat storie episode artwork

EPISODE · Aug 19, 2024 · 24 MIN

Scherlize se Ysterplaat storie

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

“Toe dink ek, ja, die saal word nou gebruik en die verhoog lankal ingerig in kamers waar van ons mense bly. Wat kan ons nog gebruik? Ons stoor is nou klaar die kantoor, die ander kantoor is al die maatskaplike werker se plek, Hendriko bly reeds backstage in een van daai ou aantrekkamers, die gat onder die verhoog is die huiswerkkamer en die ou moederskamer is die crèche . . . Wat is daar nog? Toe dink ek, wel, daar is ’n oop stuk teer agter die kerk, en dít  word nog nie gebruik nie., So toe kry ons containers en omskep hulle in ’n koshuis vir die baie van ons kids wat sukkel by hulle huise . . .” vertel Scherlize van der Merwe . . . Meer oor Isibindi Lees artikel in Kerkbode

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 19, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Scherlize se Ysterplaat storie

0:00 24:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 24 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on August 19, 2024.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!