EPISODE · Apr 5, 2021 · 22 MIN
Sh'mini Drie
from Parashah · host Roelf Craig
Parashah 26: Sh’mini (Agt) – No 3 In Lev 10:1 staan “EN die seuns van Aäron, Nadav en Avíhu, het elkeen sy vuurpan geneem en vuur daarin gegooi en reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die aangesig van die Here gebring, wat Hy hulle nie beveel het nie.” Die “vuur” in Hebreeus is “esh” ... en dit beteken “warm kole”. Nou Aaron was die volkome gewyde Hoëpriester van Israel, en Nadav en Avíhu was volwaardige gewone priesters. Eintlik as ons daaroor dink as gevolg van die normale opeenvolging sou Nadav waarskynlik die VOLGENDE Hoëpriester gewees as Aaron voor hom te sterwe sou kom. Maar die Woord sê Nadav en Avihu het elkeen ‘n vuurpan geneem met hulle eie vuurkole op en dit op die goue altaar gaan sit binne in die tent gedeelte, die Heilige Gedeelte in die Tabernakel waarop wierook gesit is vir Abba Vader. Maar daar was 'n probleem want die vuurkole wat hulle die wierook op gebrand het was nie die vuurkole wat deur Abba Vader voorgeskryf is nie. Die Woord praat van vreemde vuu
Embed this episode
Ready to play
Sh'mini Drie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.