EPISODE · Apr 3, 2021 · 25 MIN
Sh'mini Een
from Parashah · host Roelf Craig
Parashah 26: Sh’mini (Agt) – No 1 Torah: Lev 9:1 - Lev 11:47 Haftarah: 2 Sam 6:1- 2 Sam 7:17 B’rit Hadashah: Mat 3:11-17; Heb 8:1-6; Mark 7:1-23; Han 5:1-11; Han 10:1-35; 2 Kor 6:14-7:1; Gal 2:11-16; 1 Pet 1:14-16. Shemini is die sesde-en-twintigste lesing uit die Torah en die derde lesing uit die boek Levitikus. Die woord Shemini beteken "agtste", en dit kom uit die eerste woorde van Lev 9:1 wat sê: "EN op die agtste dag het Moses Aäron en sy seuns en die oudstes van Israel geroep.” Die Woord beskryf dan die gebeure van die agtste dag na die oprigting van die Tabernakel.
Embed this episode
Ready to play
Sh'mini Een
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.