EPISODE · Sep 22, 2022 · 1H 42M
Simoné Pretorius
from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond
Vandag se gas is 'n superster en ook 'n normale mens. Sy is 'n moeder en 'n akteur en haar van was eens op 'n tyd Nortman, maar dit is nie meer nie. Ons praat oor alles van placenta tot die dood en wat dit beteken om wéér te lewe.Sy is slim, oop en nie bang om te sê hoe sy voel nie. Sy is ook die eerste gas wat vir Groothond in die gesig geklap het, so this queen is maaking geskiedenis! Sy het ontsaglik baie talent (en instagram followers)!Sit asseblief jul hande bymekaar vir SIMONÉ PRETORIUS!Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Embed this episode
What this episode covers
Vandag se gas is 'n superster en ook 'n normale mens. Sy is 'n moeder en 'n akteur en haar van was eens op 'n tyd Nortman, maar dit is nie meer nie. Ons praat oor alles van placenta tot die dood en wat dit beteken om wéér te lewe. Sy is slim, oop en nie bang om te sê hoe sy voel nie. Sy is ook die eerste gas wat vir Groothond in die gesig geklap het, so this queen is maaking geskiedenis! Sy het ontsaglik baie talent (en instagram followers)! Sit asseblief jul hande bymekaar vir SIMONÉ PRETO...
Ready to play
Simoné Pretorius
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.