EPISODE · Nov 27, 2020 · 18 MIN
Skatte in die Ou Testament
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
In hierdie week se episode, gesels ons oor die skatte wat in die Ou Testament begrawe is. Kom saam ons hierdie week, en ontdek die mooi van die Ou Testament. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message, en jy deelvorm van ons podcast! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Embed this episode
NOW PLAYING
Skatte in die Ou Testament
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.