Ski 101 in Saalbach-Hinterglemm | Oostenryk episode artwork

EPISODE · Oct 18, 2024 · 30 MIN

Ski 101 in Saalbach-Hinterglemm | Oostenryk

from Die Wêreld aan jou Voete · host Anina.vk

Strek die bene en skink ‘n schnap want in vandag se episode gesels ons bietjie oor wat om te verwag van ‘n ski vakansie. Om die ys te breek, vertel Nina Ellis vir ons hoe sy gegaan het van ‘n amateur beginner tot ‘n blitsvinnige skier in ‘n week. Saam met ‘n paar handige wenke oor die glans en gly van ski, neem ons julle na een van die mooiste plekke om sneeu te vind in Oostenryk — Saalbach-Hinterglemm.  Tips vir Saalbach-Hinterglemm 🏔️ Lift A7 | ‘n Goeie plek om te begin leer ski of snowboard. Hier sal jy die ‘baby slope’ vind wat die ideale helling is om jou selfvertroue op te bou.  Lift B1 | ‘n Gondola lift wat jou sal aflaai by ‘n gesellige restaurant op die berg, Winkler Alm. Van daar af kan jy ‘n gemaklike blou of rooi roete of die ski-lift weer afvat na die voet van die berg. Lift B2 | ‘n Aansluiting ski-lift van B1 wat jou tot op die bopunt van die berg (Zwölferkogel) sal neem. Op 1984 meter bo seespieël, moet jy net weet waarvoor jy jouself in laat in terme van hoogtevrees, maar van die piek van die berg is daar menigte roetes om van te kies om weer af te kom. Wees gerusgestel, daar is ‘n blou roete van bo tot onder — kyk net uit vir die aanwysings. Zwölferkogel | Die bekendste berg om op te ski in die area met menigte roetes van verskillende moeilikheidsgrade. Soos voorheen genoem, is hy 1984 meter bo seespieël. Schattberg-Ost | Nóg ‘n gewilde berg om te ontdek en te verken en is 2020 meter bo seespieël. Neem lift A1 en A2 op tot heel bo om my persoonlike gunsteling blou roete (2) te ski tot onder. 🎵 Nag-ski | ‘n Móét as jy gemaklik is op die ‘slopes’. Ski of snowboard na sonsondergang onder spreiligte. Die nag-ski by Saalbach is by lift A9. Rodel | Rodel is ‘n tiepe slieë wat jy kan afneem by die ‘slopes’ — ‘n lekker aktiwiteit vir die hele familie. Aprés-ski | Die naam sê alles. ‘Aprés-ski’ word direk vertaal as ‘na-ski’ en is die kuier wat gebeur by elke ski-hut na ‘n dag se ski. Verwag Abba treffers en baie dans want Saalbach is bekend vir hierdie tradisie. Goaßstall | Word direk vertaal as ‘Die bok stal’ en is ‘n baie lekker plek om te gaan aprés-ski. Mense gly of ski letterlik uit hierdie kroeg op die sneeu omdat dit die enigste manier is om uit te kom. Der Schwarzacher | Die hoof aprés-ski plek in Saalbach en ‘n goeie plek om ‘n dag se ski te begin en te eindig. Winkler Alm | ‘n Restaurant in die middel van die Zwölferkogel berg wat net bereikbaar is met die gondola. Heerlike plek vir middagete en om asem te skep. Schloss Leopoldskron | Die landgoed waar ‘The Sound of Music’ verfilm is in Salzburg. Enige aanhangers van die film sal dit onthou as die huis van die Von Trapp familie — Villa Trapp. 🍽️ Wiener schnitzel | Die tradisionele Oostenrykse dis wat goeie brandstof is vir ski.  Spar se Schnitzel broodjies | Die Spar in Saalbach het ongelooflike lekker hoender schnitzel broojies wat hulle vars voorberei. Ideaal om saam te neem vir ‘n picnic middagete op die berg. Kaiserschmarrn | Nóg ‘n tradisionele Oostenrykse dis wat basies soos pannekoek is wat in repies opgesny is. Heerlik as ‘n nagereg of ‘n vinnige ‘pick-me-upper’ na ‘n dag op die ‘slopes’.  Appelstrudel | Natuurlike nog ‘n dis wat sinoniem is aan Oostenryk. Maak seker jy geniet ten minste een appelstrudel en koffie in die sneeu. Stiegl Goldbräu | ‘n Verfrissende plaaslike bier wat uit Salzburg kom en baie gewild is op die ‘slopes’. Lekker geluister? Volg ons op Spotify en Apple Podcasts om elke week jou dosis reis inspirasie te kry.

NOW PLAYING

Ski 101 in Saalbach-Hinterglemm | Oostenryk

0:00 30:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Flottengeflüster ALD Automotive Österreich | LeasePlan Beim Flottengeflüster powered by ALD Automotive | LeasePlan präsentieren Jörg Janik und Peter Gutenbrunner alle zwei Wochen spannende Informationen rund um das Thema nachhaltige Mobilität. Beide beschäftigen sich schon lange mit der Thematik und bringen umfangreiches Fachwissen mit. Sollten sie aber doch einmal nicht weiter wissen, werden unsere Expert*innen hinzugezogen, die ihnen gerne mit Rat und Tat zur Seite stehen. Denn sie wissen was sie wandern Manuel Andrack Alles über Premiumwanderwege, die schönsten Wege in Deutschland. Sensationelle Outdoor-Erlebnisse auf 750 Premiumwegen. Moderiert von Manuel Andrack (Sidekick der Harald Schmidt Show) und Klaus Erber (Vorsitzender des Deutschen Wanderinstituts.) Lebe deine Wahrheit Larissa Geiges Was heißt es eigentlich die eigene Wahrheit zu leben? Und wie finde ich sie überhaupt?Für mich bedeutet es, die ehrlichste Version von mir selbst zu sein. All die Masken abnehmen, mit denen wir durch unser Leben gehen, den Menschen zu leben, der man im Kern ist.Wir dürfen immer entscheiden welchen Weg wir gehen. Den Eigenen oder den, den andere für uns gewählt haben. In diesem Podcast nehme ich dich mit auf meine Reise und wünsche mir, dass du viele wertvolle Impulse für dich und deinen Weg mitnehmen kannst. Ich teile mit dir welche Schritte ich auf dem Weg zu meiner Wahrheit gegangen bin und welche Prozesse ich auch heute noch durchlaufe. Ich teile meine Struggles und Ängste mit dir und meine Erkenntnise aus all den Phasen, durch die ich noch gehe und schon gegangen bin.Ich freue mich sehr, wenn du Teil hiervon bist und ich dich auf deinem Weg zu deiner ganz eigenen Wahrheit ein Stück begleiten darf.Alles Liebe für dich,deine Larissa 21 Millionen - Die Bitcoin Akademie Marco Eberle Bist Du bereit für Deine Bitcoin-Reise? Wir stehen vielleicht am Anfang einer finanziellen Revolution, und Bitcoin ist erst am Start seiner Reise.Hast Du Dich jemals gefragt, was hinter Bitcoin steckt und wie Du ein Teil dieser aufstrebenden Zukunft werden kannst? Hier bist Du genau am richtigen Ort!

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die Wêreld aan jou Voete?

This episode is 30 minutes long.

When was this Die Wêreld aan jou Voete episode published?

This episode was published on October 18, 2024.

What is this episode about?

Strek die bene en skink ‘n schnap want in vandag se episode gesels ons bietjie oor wat om te verwag van ‘n ski vakansie. Om die ys te breek, vertel Nina Ellis vir ons hoe sy gegaan het van ‘n amateur beginner tot ‘n blitsvinnige skier in ‘n week....

Can I download this Die Wêreld aan jou Voete episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!