Skole sport onder druk episode artwork

EPISODE · Aug 26, 2026 · 53 MIN

Skole sport onder druk

from Radio Pulpit · host Jannie Pelser

Sport speel ’n groot rol in die lewe van baie Suid-Afrikaanse skole. Vir sommige leerders is dit ’n belangrike deel van hulle skoolervaring; vir ander is dit ’n ruimte waar talente ontdek en ontwikkel word. Dit bring ook skole, ouers, afrigters en gemeenskappe bymekaar. Maar die wêreld van skolesport het die afgelope tyd om verskeie redes onder die vergrootglas gekom. Jannie Pelser en gaste, Maretha Claasen, Dr. Jano de Beer en Dr Jaco Deacon bespreek hoe behoort ons oor skolesport te dink, wat is die plek daarvan in die lewe van ’n skool en, belangriker, in die lewe van ’n kind? Perspektief

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 26, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Skole sport onder druk

0:00 53:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 53 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on August 26, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!