EPISODE · Aug 21, 2026 · 28 MIN
Skyn helder!
from Radio Pulpit · host Madeleine Venter
Luisteraars wat in Maart na Madeleine se onderhoud met Mev. SA semi-finalis, Andrea Raaths-Duarté se onderhoud oor haar grondpad-na-kroon-ervaring geluister het, sal bly wees om te hoor dat sy deurgedring het na die finalisrondte in vanjaar se kompetisie. Madeleine gesels weer met haar om te hoor hoe sy die platform verder gaan gebruik in haar bekampingsveldtog teen geslagsgeweld. Andrea deel ook ’n woord van bemoediging aan damesluisteraars, en Madeleine gesels oor wat dit beteken om sout en lig te wees.
Embed this episode
NOW PLAYING
Skyn helder!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.