Só kon ek my aanvaller vergewe – Nadia Gibbens episode artwork

EPISODE · May 2, 2025 · 36 MIN

Só kon ek my aanvaller vergewe – Nadia Gibbens

from Media24 · host Media24

Thabo Thamiae het in 2012 vir Nadia Gibbens in hul huis op ’n hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein probeer keelaf sny, haar drie keer probeer verwurg, haar probeer verkrag, haar herhaaldelik met ’n gebreekte glasbottel gesteek, geskop en vir dood agterlaat.In die nuutste episode van die Bly Boer-potgooi gesels met Reza Clifford oor die aanval, hoe sy vir hom ’n Sotho-bybel gegee het met sy skuldigbevinding en hoe hard sy moes werk om die trauma te verwerk. In die episode sal jy meer hoor oor: die dag wat Thabo vir Nadia aangeval het; oor haar besoek aan hom in die tronk; die belangrikheid om trauma te verwerk; om te kies om goed uit die sleg te vat; snellers; en hoe om trauma met jou saam te dra.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 2, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Só kon ek my aanvaller vergewe – Nadia Gibbens

0:00 36:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 36 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on May 2, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!