EPISODE · Dec 9, 2021 · 2 MIN
So met hoeveel het die ekonomie gekrimp?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week se BBP syfers het aangedui dat die ekonomie in die derde kwartaal met 1,5% gekrimp het, maar as jy gister RSG Monitor geluister het sou jy gehoor het dat die ekonoom Roelof Botha verskil. Hy voer aan dat die inkrimping veel kleiner is en dat ons moet kyk hoe sterk die ekonomie gegroei het vanaf die derde kwartaal van verlede jaar tot nou toe. Is dit goeie nuus, of is hy verkeerd? (Luister na Monitor se potgooi hier, die BBP insetsel begin op 9min en 10 sekondes)
What this episode covers

NOW PLAYING
So met hoeveel het die ekonomie gekrimp?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m