EPISODE · Nov 5, 2021 · 1 MIN
So praat die Fed - inflasie en rentekoerse in die VSA
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As jy een van die gereelde luisters van hierdie podcast is sal jy weet dat inflasie in die VSA ʼn groot onderwerp is. As inflasie daar styg gaan die Federale Reserwebank hulle uitbreidende monetêre beleid beeindig. Dit kan ʼn skok wees vir aandelebeurse en ontluikende markte se geldeenhede. Of Amerikaanse inflasie volgehoud, of van ʼn verbygaande aard is, is baie belangrik vir ons in Suid-Afrika.
What this episode covers

NOW PLAYING
So praat die Fed - inflasie en rentekoerse in die VSA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m