EPISODE · Apr 30, 2025 · 39 MIN
Sondag tot Sondag - Storms, Stilte en die voorreg van Verbondenheid met Dr. Nioma Venter
from NG Wierdapark · host NG Wierdapark
In hierdie episode gesels Pieter saam met dr. Nioma Venter, Algemene Sekretaris van die NG Kerk se Algemene Sinode, oor die voorreg en die verantwoordelikheid van bediening – plaaslik, landswyd asook ons verbintenis aan die breër kerk.Hulle kyk terug na Markus 4:1–20 en die uitnodiging om goeie grond te wees wat God se Woord ontvang. En hulle kyk vorentoe na Markus 4:35–41, waar Jesus ’n storm stilmaak – en ons uitnooi om eerder in Sy teenwoordigheid te rus as in paniek te bly.Van die Kaap se storms tot die stilte van gebed, van breë strukture tot plaaslike geloofsfamilies – hierdie gesprek bring egtheid, humor en insig saam.Kom luister saam na ’n gesprek oor mindfulness, geloofsgroei, en die genade om deel te wees van iets groter as onsself.
Embed this episode
What this episode covers
In hierdie episode gesels Pieter saam met dr. Nioma Venter, Algemene Sekretaris van die NG Kerk se Algemene Sinode, oor die voorreg en die verantwoordelikheid van bediening – plaaslik, landswyd asook ons verbintenis aan die breër kerk. Hulle kyk terug na Markus 4:1–20 en die uitnodiging om goeie grond te wees wat God se Woord ontvang. En hulle kyk vorentoe na Markus 4:35–41, waar Jesus ’n storm stilmaak – en ons uitnooi om eerder in Sy teenwoordigheid te rus as in paniek te bly. Van die Kaap ...
NOW PLAYING
Sondag tot Sondag - Storms, Stilte en die voorreg van Verbondenheid met Dr. Nioma Venter
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.