EPISODE · Jul 13, 2022 · 52 MIN
Spektrum 13 Julie 2022
from Spektrum · host RSG
'n Argeoloog deel sy vreugde nadat 'n bajonet uit die tweede Anglo-Boereoorlog gevind is. Na byna 'n kwarteeu tree dr. Blade Nzimande uit as leier van die SAKP. 'n Noodtoestand word in Sri Lanka verklaar nadat betogings momentum optel. Maande na die oorstromings in KwaZulu-Natal, woon duisende mense steeds in gemeenskapsale. As jy van die huis af werk, spits jou ore - ons kry raad oor jou regte en jou verlof.
NOW PLAYING
Spektrum 13 Julie 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m