EPISODE · Aug 18, 2022 · 51 MIN
Spektrum 18 Augustus 2022
from Spektrum · host RSG
Operasie Dudula gee die minister van verdediging 'n week om op hulle eise oor misdaadbekamping te reageer. Wie is Operasie Dudula? Is daar plek vir so 'n groep in ons demokratiese bestel? Opposisiepartye smee kragte saam om die president in 'n staat van beskuldiging te plaas. Al hoe meer misdadigers gebruik outomatiese vuurwapens om misdaad te pleeg. 'n Slagoffer van die bendegeweld by 'n ou myn naby Krugerdorp vertel van haar ervaring. Agri SA sê verskeie buurlande hou nie by die handelsooreenkomste met Suid-Afrika nie.
NOW PLAYING
Spektrum 18 Augustus 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m