EPISODE · Jul 26, 2022 · 53 MIN
Spektrum 26 Julie 2022
from Spektrum · host RSG
Die Regterlike Dienstekommissie gaan aanbeveel dat regter John Hlophe geskors word. Uiteenlopende reaksie op president Ramaphosa se kragplan. Die kwessie van ongedokumenteerde plaaswerkers is onder die soeklig. 'n Toename in transitorooftogte regoor die land. Opposisiepartye sê die parlement móét die diefstal op president Ramaphosa se wildsplaas ondersoek om 'n herhaling van die Nkandla-skandaal te verhoed. Banyana Banyana se oorwinning in Marokko ontketen opnuut die debat oor gelyke geleenthede vir vroue in sport.
NOW PLAYING
Spektrum 26 Julie 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m