EPISODE · Mar 17, 2022 · 1 MIN
Spektrumveilings
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek praat gereeld oor die stadige vordering van ekonomiese hervorming, so wanneer daar bietjie goeie nuus is, wil ek nie die kans laat verby gaan om iets daaroor te sê nie. Die goeie nuus is dat ICASA verlede week suksesvolle spektrumveilings gehou het. Selfoonmaatskappye en internetdiensverskaffers het meer as R8 miljard betaal vir nuwe radio frekwensie spektrum. Dit gaan help om datadienste uit te brei teen laer koste vir die verbruiker. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Spektrumveilings
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m