EPISODE · Oct 16, 2026 · 29 MIN
Spesiaal geskape
from Radio Pulpit · host Madeleine Venter
Carla Cronjé en haar man het vier pragtige kinders, waarvan die jongste, Matthys, met Downsindroom en outisme gediagnoseer is. In haar onderhoud met Madeleine, deel Carla waarom Matthys spesiaal is, en watter groot geskenk die outisme-bystandhond, Farrel, vir Matthys en hulle as ’n gesin is. Madeleine kyk ook na wat dit is wat elkeen van ons spesiaal en uniek maak, en hoe jy hierdie uniekheid kan aanwend op jou Christen reis.
Embed this episode
Ready to play
Spesiaal geskape
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.